23 Oor Damaskus:+ “Hamat+ en Arpad+ het beskaamd gestaan, want hulle het ’n slegte berig gehoor. Hulle het inmekaargestort.+ In die see is daar angstige besorgdheid; dit kan nie rustig bly nie.+
5 En ek sal die grendel van Damaskus+ verbreek en die inwoner uit Bikat-Awen uitroei en die houer van die septer uit Bet-Eden; en die volk van Sirië sal as ballinge na Kir+ moet gaan”, het Jehovah gesê.’