8 Want die hoof van Sirië is Damaskus en die hoof van Damaskus is Resin; en binne slegs vyf-en-sestig jaar sal Eʹfraim verpletter word, sodat dit geen volk meer is nie.+
17Die uitspraak teen Damaskus:+ “Kyk! Damaskus is weggeneem sodat dit nie meer ’n stad is nie, en dit het ’n puinhoop, ’n verbrokkelende puinhoop, geword.+