16 en die gebied het hulle s’n geword van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei lê, en die stad wat in die middel van die stroomvallei lê, en die hele hoogvlakte by Medeʹba;+
33 van die Jordaan af teen die sonsopgang, die hele land Giʹlead,+ die Gadiete+ en die Rubeniete+ en die Manassiete,+ van Aʹroër af,+ wat langs die Arnonstroomvallei lê, ja, Giʹlead en Basan.+