Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het ek gesê: “Hoe lank, o Jehovah?”+ Toe het hy gesê: “Totdat die stede in puin stort, om sonder inwoner te wees, en die huise sonder ’n mens is en die land verwoes is tot ’n woesteny,+

  • Hosea 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ’n rumoer het onder jou volk ontstaan,+ en al jou versterkte stede sal geplunder word,+ soos die huis van Arbel deur Salman geplunder is, op die dag van oorlog toe ’n moeder langs haar kinders verpletter is.+

  • Amos 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Daar is ’n teenstander rondom die land,+ en hy sal beslis jou krag van jou wegneem, en jou woontorings sal geplunder word.’+

  • Miga 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek sal die stede van jou land vernietig en al jou versterkte plekke afbreek.+

  • Miga 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die land sal ’n verlate woesteny word weens sy inwoners, as gevolg van die vrug van hulle handelinge.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel