Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Jy sal aan ’n vrou verloof raak, maar ’n ander man sal haar verkrag.+ Jy sal ’n huis bou, maar jy sal nie daarin woon nie.+ Jy sal ’n wingerd plant, maar jy sal dit nie in gebruik neem nie.+

  • Jeremia 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hulle het koring gesaai, maar dorings geoes.+ Hulle het hulle siek gewerk; hulle sal geen voordeel bring nie.+ En hulle sal hulle beslis skaam oor julle opbrengste weens die brandende toorn van Jehovah.”

  • Hosea 8:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Want wind bly hulle saai, en ’n stormwind sal hulle maai.+ Nêrens is daar staande graan nie.+ Geen uitspruitsel bring meel voort nie.+ As party dit wel voortbring, sal vreemdelinge dit insluk.+

  • Sefanja 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hulle rykdom sal buit word en hulle huise ’n verlate woesteny.+ En hulle sal huise bou, maar hulle sal dit nie bewoon nie;+ en hulle sal wingerde plant, maar hulle sal die wyn daarvan nie drink nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel