2“BLAAS ’n horing in Sion+ en hef ’n oorlogskreet aan+ op my heilige berg.+ Laat al die inwoners van die land in beroering kom;+ want die dag van Jehovah kom,+ want dit is naby!
6 As ’n horing in ’n stad geblaas word, bewe die volk dan nie ook nie?+ As rampspoed in die stad plaasvind, is dit dan nie ook Jehovah wat opgetree het nie?
14 En oor hulle sal Jehovah gesien word,+ en sy pyl sal beslis soos weerlig uitskiet.+ En die Soewereine Heer Jehovah sal op die horing blaas,+ en hy sal beslis met die windstorms van die suide trek.+