Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 46:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Oor Egipte,+ aangaande die krygsmag van farao Nego, die koning van Egipte,+ wat by die Eufraatrivier by Karʹkemis+ was, wat deur Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, verslaan is in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda:

  • Jeremia 46:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘En ek sal hulle in die hand gee van dié wat hulle siel soek en in die hand van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon,+ en in die hand van sy knegte; en daarna sal dit bewoon word soos in die dae van weleer’,+ is die woord van Jehovah.

  • Esegiël 29:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek gee Egipteland aan Nebukadreʹsar, die koning van Babilon,+ en hy sal die rykdom daarvan wegdra en ’n groot buit daaruit neem+ en dit grootliks plunder; en dit sal die loon vir sy krygsmag word.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel