Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 43:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Kyk, ek stuur en ek sal my kneg+ Nebukadreʹsar, die koning van Babilon,+ laat haal, en ek sal sy troon bo-op hierdie klippe neersit wat ek weggesteek het, en hy sal beslis sy praaltent daaroor uitsprei.

  • Jeremia 43:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek sal ’n vuur in die huise van die gode van Egipte aansteek;+ en hy sal hulle beslis verbrand en hulle as gevangenes wegvoer en hom in Egipteland wikkel soos ’n herder hom in sy kleed wikkel,+ en hy sal daarvandaan in vrede wegtrek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel