4 En ek sal Egipte in die hand van ’n harde heer oorlewer, en sterk sal die koning wees wat oor hulle sal heers”,+ is die woord van die ware Heer, Jehovah van die leërs.
26 “‘En ek sal hulle in die hand gee van dié wat hulle siel soek en in die hand van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon,+ en in die hand van sy knegte; en daarna sal dit bewoon word soos in die dae van weleer’,+ is die woord van Jehovah.