43 “Die koning van Babilon het die berig oor hulle gehoor,+ en sy hande het slap geword.+ Daar is benoudheid! Hewige pyne het hom aangegryp, net soos ’n vrou wat geboorte gee.+
3 Wanneer hulle+ ook al sê: “Vrede+ en veiligheid!” dan sal skielike vernietiging+ oombliklik oor hulle kom net soos die barenswee oor ’n swanger vrou;+ en hulle sal hoegenaamd nie ontkom nie.+