Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 50:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 “Daar is ’n swaard teen die Galdeërs”,+ is die woord van Jehovah, “en teen die inwoners van Babilon+ en teen sy vorste+ en teen sy wyses.+

  • Jeremia 51:57
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 En ek sal sy vorste en sy wyses, sy goewerneurs en sy onderheersers en sy sterk manne dronk maak,+ en hulle sal ’n slaap slaap wat tot onbepaalde tyd duur, waaruit hulle nie wakker sal word nie”,+ is die woord van die Koning,+ wie se naam Jehovah van die leërs is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel