Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Verder het hy die afdelings+ van die priesters oor hulle dienste gestel volgens die reël van sy vader Dawid,+ en die Leviete+ op hulle diensposte, om as ’n daaglikse gebruik+ voor die priesters te loof+ en te dien,+ en die poortwagters in hulle afdelings vir die verskillende poorte,+ want so was die gebod van Dawid, die man van die ware God.

  • Jesaja 52:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Luister! Jou wagte+ het hulle stem verhef.+ Eenstemmig bly hulle met vreugde uitroep; want oog in oog+ sal hulle sien wanneer Jehovah Sion laat terugkeer.+

  • 1 Korintiërs 12:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En God het die onderskeie persone in die gemeente geplaas:+ eerstens, apostels;+ tweedens, profete;+ derdens, onderrigters;+ dan kragtige werke;+ dan gawes van genesing;+ hulpdienste,+ vermoëns om leiding te neem,+ verskillende tale.+

  • Efesiërs 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy het party as apostels+ gegee, party as profete,+ party as evangeliedienaars,+ party as herders en onderrigters,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel