Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Nehemiʹa,+ dit wil sê die Tirsaʹta,+ en die priester Esra,+ die kopiïs, en die Leviete wat die volk onderrig het, het vir die hele volk gesê: “Hierdie dag is heilig vir Jehovah julle God.+ Moenie treur of huil nie.”+ Want die hele volk het gehuil toe hulle die woorde van die wet hoor.+

  • Jesaja 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Op sy strate het hulle saklinne aangegord.+ Op sy dakke+ en op sy openbare pleine weeklaag almal, terwyl hulle huilend afgaan.+

  • Joël 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Laat die priesters, die dienaars van Jehovah, tussen die portaal en die altaar+ huil en sê: ‘Voel tog jammer, o Jehovah, vir u volk, en moenie u erfdeel ’n smaad maak,+ sodat nasies oor hulle heers nie. Waarom moet hulle onder die volke sê: “Waar is hulle God?”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel