Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 3:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Toe het Dawid vir Joab en die hele volk wat by hom was, gesê: “Skeur julle klere+ en bind saklinne om+ en weeklaag voor Abner uit.” Selfs koning Dawid het agter die baar geloop.

  • 2 Konings 6:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En toe die koning die vrou se woorde hoor, het hy onmiddellik sy klere geskeur;+ en terwyl hy op die muur verbygegaan het, het die volk gesien, en kyk! daar was saklinne onder op sy vlees.

  • Jesaja 24:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daar is ’n geskreeu in die strate weens ’n gebrek aan wyn. Alle blydskap het verdwyn; die vreugde van die land het gewyk.+

  • Matteus 11:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Wee jou, Goʹrasin! Wee jou, Betsaiʹda!+ want as die kragtige werke wat in julle plaasgevind het, in Tirus en Sidon plaasgevind het, sou hulle lankal in sak en as berou gehad het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel