5 Gevolglik het die een wat oor die huis was en die een wat oor die stad was en die ouer manne en die oppassers+ na Jehu gestuur en gesê: “Ons is u knegte, en alles wat u vir ons sê, sal ons doen. Ons sal niemand koning maak nie. Doen wat goed is in u oë.”