Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 41:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Daarop het Farao sy seëlring+ van sy hand afgehaal en dit aan Josef se hand gesit en hom klere van fyn linne laat aantrek en ’n goue ketting om sy nek gehang.+

  • 1 Samuel 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Verder het Joʹnatan die moulose oorkleed uitgetrek wat hy aangehad het en dit aan Dawid gegee, en ook sy klere, en selfs sy swaard en sy boog en sy gordel.

  • Ester 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Wat Morʹdegai betref, hy het van die koning af weggegaan in koninklike klere+ van blou stof en linne, met ’n groot goue kroon en ’n mantel van fyn weefstof,+ ja, van purperrooigekleurde wol.+ En die stad Susan het gejuig en was vol vreugde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel