Esegiël 27:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Toe jou handelsware+ van die oop see af gekom het,+ het jy baie volke versadig.+ Met die oorvloed van jou waardevolle dinge en jou ruilartikels het jy die konings van die aarde ryk gemaak.+ Esegiël 28:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Deur jou wysheid en deur jou onderskeidingsvermoë het jy vir jou rykdom verwerf, en jy bly goud en silwer in jou skatkamers kry.+ Joël 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want julle het my silwer en my goud geneem+ en my begeerlike goeie dinge in julle tempels ingebring;+
33 Toe jou handelsware+ van die oop see af gekom het,+ het jy baie volke versadig.+ Met die oorvloed van jou waardevolle dinge en jou ruilartikels het jy die konings van die aarde ryk gemaak.+
4 Deur jou wysheid en deur jou onderskeidingsvermoë het jy vir jou rykdom verwerf, en jy bly goud en silwer in jou skatkamers kry.+
5 Want julle het my silwer en my goud geneem+ en my begeerlike goeie dinge in julle tempels ingebring;+