Deuteronomium 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en jy in jou hart sê: ‘My krag en die volle mag van my hand het hierdie rykdom vir my verwerf.’+ Spreuke 23:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Moenie swoeg om rykdom te verwerf nie.+ Laat staan jou eie begrip.+ Sagaria 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Tirus het vir hom ’n skans gebou en silwer soos stof opgehoop en goud soos die modder van die strate.+
3 En Tirus het vir hom ’n skans gebou en silwer soos stof opgehoop en goud soos die modder van die strate.+