Esegiël 26:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Droogwerf vir sleepnette+ sal hy in die see+ word.’ “‘Want ek het gespreek’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘en hy sal ’n voorwerp van plundering vir die nasies word. Esegiël 26:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Só het die Soewereine Heer Jehovah vir Tirus gesê: ‘Sal die eilande nie bewe+ by die geluid van jou ondergang, wanneer die dodelik gewonde kreun, wanneer daar met ’n slagting in jou doodgemaak word nie?
5 ’n Droogwerf vir sleepnette+ sal hy in die see+ word.’ “‘Want ek het gespreek’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘en hy sal ’n voorwerp van plundering vir die nasies word.
15 “Só het die Soewereine Heer Jehovah vir Tirus gesê: ‘Sal die eilande nie bewe+ by die geluid van jou ondergang, wanneer die dodelik gewonde kreun, wanneer daar met ’n slagting in jou doodgemaak word nie?