Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 die sterk man en die krygsman, die regter en die profeet,+ en die waarsêer en die bejaarde,+

  • Jesaja 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Jehovah sal van Israel kop+ en stert,+ loot en biesie, op een dag afsny.+

  • Esegiël 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die tyd moet kom, die dag moet aanbreek. Wat die koper betref, laat hy nie bly wees nie;+ en wat die verkoper betref, laat hy nie treur nie, want daar is brandende toorn teen die hele menigte daarvan.

  • Hosea 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En dit sal vir die volk moet word soos vir die priester;+ en ek sal beslis van hulle rekenskap eis oor hulle weë;+ en hulle handelinge sal ek oor hulle terugbring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel