Jesaja 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En Israel se Lig+ sal ’n vuur word,+ en sy Heilige ’n vlam;+ en dit sal opvlam en op een dag sy onkruid+ en sy doringbosse verteer. Hosea 10:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 So sal iemand beslis aan julle doen, o Bet-El, weens julle buitengewone slegtheid.+ In die oggendskemering sal die koning van Israel gewis tot swye gebring moet word.”+
17 En Israel se Lig+ sal ’n vuur word,+ en sy Heilige ’n vlam;+ en dit sal opvlam en op een dag sy onkruid+ en sy doringbosse verteer.
15 So sal iemand beslis aan julle doen, o Bet-El, weens julle buitengewone slegtheid.+ In die oggendskemering sal die koning van Israel gewis tot swye gebring moet word.”+