Spreuke 29:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 ’n Man wat herhaaldelik tereggewys word+ maar sy nek verhard,+ sal skielik verbreek word, en dit sonder genesing.+ Jesaja 48:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Omdat ek weet dat jy hard is+ en dat jou nek ’n ystersening+ en jou voorkop koper is,+
29 ’n Man wat herhaaldelik tereggewys word+ maar sy nek verhard,+ sal skielik verbreek word, en dit sonder genesing.+