Spreuke 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 die dissipline kan ontvang+ wat insig,+ regverdigheid+ en oordeel+ en regskapenheid+ gee, Spreuke 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En jy sal moet sê: “Hoe het ek tog dissipline gehaat+ en het my hart teregwysing geminag!+ Sefanja 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ek het gesê: ‘Jy sal my sekerlik vrees; jy sal dissipline aanvaar’;+ sodat sy woonplek nie uitgeroei sou word nie+—alles waarvoor ek van hom rekenskap sal eis.+ Waarlik, hulle was gou om al hulle handelinge verderflik te maak.+
7 Ek het gesê: ‘Jy sal my sekerlik vrees; jy sal dissipline aanvaar’;+ sodat sy woonplek nie uitgeroei sou word nie+—alles waarvoor ek van hom rekenskap sal eis.+ Waarlik, hulle was gou om al hulle handelinge verderflik te maak.+