Psalm 35:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want sonder oorsaak het hulle hulle vangnetkuil vir my verberg;+Sonder oorsaak het hulle dit vir my siel gegrawe.+ Psalm 57:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 ’n Net het hulle vir my voetstappe berei;+My siel is neergeboë.+Hulle het ’n valkuil voor my gegrawe;Hulle het daarin geval.+ Sela. Prediker 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy wat ’n put grawe, sal self daarin val;+ en hy wat deur ’n klipmuur breek, ’n slang sal hom byt.+
7 Want sonder oorsaak het hulle hulle vangnetkuil vir my verberg;+Sonder oorsaak het hulle dit vir my siel gegrawe.+
6 ’n Net het hulle vir my voetstappe berei;+My siel is neergeboë.+Hulle het ’n valkuil voor my gegrawe;Hulle het daarin geval.+ Sela.
8 Hy wat ’n put grawe, sal self daarin val;+ en hy wat deur ’n klipmuur breek, ’n slang sal hom byt.+