Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 17:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Wat Agitoʹfel betref, hy het gesien dat sy raad nie opgevolg is nie,+ en hy het ’n esel opgesaal en opgestaan en na sy huis in sy eie stad gegaan.+ Toe het hy aan sy huisgesin bevele gegee+ en homself verwurg+ en so gesterf.+ En hy is in die graf van sy voorvaders begrawe.+

  • Ester 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hulle het Haman aan die paal gehang+ wat hy vir Morʹdegai+ gereedgemaak het; en die koning se woede het bedaar.

  • Psalm 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 ’n Kuil het hy gedelf, en hy het dit gegrawe;+

      Maar hy sal in die gat val wat hy gemaak het.+

  • Psalm 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Die nasies het weggesink in die kuil wat hulle gemaak het;+

      In die net+ wat hulle verberg het, is hulle eie voet gevang.+

  • Spreuke 26:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hy wat ’n kuil grawe, sal daarin val,+ en hy wat ’n klip wegrol—dit sal na hom toe terugkom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel