Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+

  • Psalm 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+

      Asof hulle ’n pottebakkershouer is, sal jy hulle stukkend slaan.”+

  • Jesaja 30:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En dit sal beslis gebreek word soos ’n groot kruik van die pottebakkers gebreek word,+ wat verbrysel word sonder dat dit ontsien word, sodat daar onder sy verbryselde stukke geen erdeskerf gevind kan word waarmee die vuur uit die vuurherd gekrap of water uit ’n vleiagtige plek geskep kan word nie.”+

  • Klaagliedere 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Wat die kosbare kinders van Sion betref,+ dié wat teen gelouterde goud geskat is,

      Hoe is hulle tog as groot erdekruike beskou, die handewerk van ’n pottebakker!+

  • Openbaring 2:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 en hy sal met ’n ysterstaf as herder teenoor die mense optree,+ sodat hulle soos kleivoorwerpe verbrysel sal word,+ net soos ek van my Vader ontvang het,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel