Jeremia 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Soos ’n reënput sy water koel hou, so het die stad sy slegtheid koel gehou. Geweld en plundering word daarin gehoor;+ siekte en plaag is voortdurend voor my aangesig.
7 Soos ’n reënput sy water koel hou, so het die stad sy slegtheid koel gehou. Geweld en plundering word daarin gehoor;+ siekte en plaag is voortdurend voor my aangesig.