Psalm 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Al my vyande sal baie beskaamd+ en ontsteld wees;Hulle sal terugdraai, hulle sal in ’n oomblik beskaamd staan.+ Psalm 35:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Laat dié wat bly is oor my rampspoed,+Tesame beskaamd staan en verleë wees.+Laat dié wat hulle baie groot hou teen my,+ met skaamte en vernedering beklee word.+ Psalm 40:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Laat dié wat my siel soek om dit weg te vee,+Saam beskaamd staan en verleë wees.+Laat dié wat in my rampspoed behae skep, agteruitwyk en verneder word.+ Jeremia 23:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En ek sal julle smaad oplê tot onbepaalde tyd en vernedering tot onbepaalde tyd, wat nie vergeet sal word nie.”’”+
10 Al my vyande sal baie beskaamd+ en ontsteld wees;Hulle sal terugdraai, hulle sal in ’n oomblik beskaamd staan.+
26 Laat dié wat bly is oor my rampspoed,+Tesame beskaamd staan en verleë wees.+Laat dié wat hulle baie groot hou teen my,+ met skaamte en vernedering beklee word.+
14 Laat dié wat my siel soek om dit weg te vee,+Saam beskaamd staan en verleë wees.+Laat dié wat in my rampspoed behae skep, agteruitwyk en verneder word.+
40 En ek sal julle smaad oplê tot onbepaalde tyd en vernedering tot onbepaalde tyd, wat nie vergeet sal word nie.”’”+