Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 20:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar Jehovah was met my+ soos ’n verskriklike magtige.+ Daarom sal my vervolgers struikel en nie die oorhand kry nie.+ Hulle sal beslis baie beskaamd gemaak word, omdat hulle nie voorspoedig was nie. Hulle vernedering, wat tot onbepaalde tyd sal duur, sal nie vergeet word nie.+

  • Jeremia 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 ek sal hulle ook ’n voorwerp van bewing, van rampspoed, maak in al die koninkryke van die aarde,+ ’n smaad en ’n spreekwoord, ’n spot+ en ’n vervloeking,+ in al die plekke waarheen ek hulle sal verstrooi.+

  • Jeremia 42:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Want só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Net soos my toorn en my woede oor die inwoners van Jerusalem uitgestort is,+ so sal my woede op julle uitgestort word omdat julle Egipte binnegaan, en julle sal beslis ’n vloek en ’n voorwerp van verbasing en ’n vervloeking en ’n smaad word,+ en julle sal hierdie plek nie meer sien nie.’+

  • Daniël 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 O Jehovah, laat asseblief u toorn en u woede, volgens al u dade van regverdigheid,+ van u stad Jerusalem, u heilige berg,+ wyk; want weens ons sondes en weens die oortredings van ons voorvaders+ is Jerusalem en u volk ’n voorwerp van smaad vir almal rondom ons.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel