Psalm 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat die slegtheid van die goddeloses tog asseblief tot ’n einde kom,+En mag u die regverdige bevestig;+En God, wat regverdig is,+ toets die hart+ en niere.+ Jeremia 11:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Maar Jehovah van die leërs oordeel met regverdigheid;+ hy ondersoek die niere en die hart.+ Laat my tog u wraak op hulle sien, want aan u het ek my regsaak geopenbaar.+
9 Laat die slegtheid van die goddeloses tog asseblief tot ’n einde kom,+En mag u die regverdige bevestig;+En God, wat regverdig is,+ toets die hart+ en niere.+
20 Maar Jehovah van die leërs oordeel met regverdigheid;+ hy ondersoek die niere en die hart.+ Laat my tog u wraak op hulle sien, want aan u het ek my regsaak geopenbaar.+