Psalm 62:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Vertrou te alle tye op hom, o volk.+Stort julle hart voor hom uit.+God is vir ons ’n toevlug.+ Sela. 1 Petrus 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Toe hy uitgeskel is,+ het hy nie terug uitgeskel nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hom bly toevertrou aan die een+ wat regverdig oordeel.
8 Vertrou te alle tye op hom, o volk.+Stort julle hart voor hom uit.+God is vir ons ’n toevlug.+ Sela.
23 Toe hy uitgeskel is,+ het hy nie terug uitgeskel nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hom bly toevertrou aan die een+ wat regverdig oordeel.