18 Sedekiʹa+ was een-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Hamuʹtal,+ die dogter van Jeremia, uit Libna.
10 En by die jaarwisseling+ het koning Nebukadneʹsar gestuur+ en hom saam met begeerlike voorwerpe van die huis van Jehovah+ na Babilon gebring.+ Verder het hy Sedekiʹa,+ sy vader se broer, koning oor Juda en Jerusalem gemaak.+