Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 sodat geen onskuldige bloed+ vergiet word in jou land wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee en geen bloedskuld op jou kom nie.+

  • 2 Konings 24:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en ook weens die onskuldige bloed+ wat hy vergiet het, sodat hy Jerusalem met onskuldige bloed gevul het, en Jehovah wou nie vergifnis skenk nie.+

  • Jeremia 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 as julle geen inwonende vreemdeling, geen vaderlose seun en geen weduwee verdruk nie+ en geen onskuldige bloed in hierdie plek vergiet nie+ en nie agter ander gode aan loop tot julle rampspoed nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel