Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Jy mag jou naaste nie verkul nie,+ en jy mag nie roof nie.+ Die loon van ’n loonarbeider mag nie die hele nag tot die oggend toe by jou bly nie.+

  • Deuteronomium 24:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Jy mag ’n loonarbeider wat in die moeilikheid en arm is, nie te kort doen nie, of hy nou uit jou broers of uit jou inwonende vreemdelinge is wat in jou land in jou poorte is.+

  • Miga 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 wat Sion bou met dade van bloedvergieting en Jerusalem met onregverdigheid.+

  • Habakuk 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘Wee hom wat vuil gewin maak vir sy huis,+ om sy nes in die hoogte te stel, om uit die greep van rampspoed verlos te word!+

  • Habakuk 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘Wee hom wat ’n stad bou deur bloedvergieting en wat ’n stad stewig gevestig het deur onregverdigheid!+

  • Maleagi 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En ek sal nader kom na julle toe vir die oordeel,+ en ek sal ’n haastige getuie word+ teen die towenaars+ en teen die egbrekers+ en teen dié wat vals sweer+ en teen dié wat bedrieglik handel met die loon van ’n loonarbeider,+ met die weduwee+ en met die vaderlose seun,+ en dié wat die inwonende vreemdeling wegwys,+ terwyl hulle my nie gevrees het nie”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

  • Jakobus 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel