Jeremia 22:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “Wee hom wat sy huis bou,+ maar nie met regverdigheid nie, en sy bovertrekke, maar nie met geregtigheid nie, deur sy medemens uit te buit wat verniet dien en wie se loon hy nie aan hom gee nie;+ Esegiël 24:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Wee die stad van dade van bloedvergieting!+ Ook ek sal die stapel groot maak.+ Nahum 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wee die stad van bloedvergieting.+ Hy is deur en deur vol bedrog en roof. Die prooi wyk nie uit hom nie! Openbaring 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek het gesien dat die vrou dronk was van die bloed+ van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus.+ Wel, toe ek haar sien, het ek my verwonder met groot verwondering.+
13 “Wee hom wat sy huis bou,+ maar nie met regverdigheid nie, en sy bovertrekke, maar nie met geregtigheid nie, deur sy medemens uit te buit wat verniet dien en wie se loon hy nie aan hom gee nie;+
9 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Wee die stad van dade van bloedvergieting!+ Ook ek sal die stapel groot maak.+
3 Wee die stad van bloedvergieting.+ Hy is deur en deur vol bedrog en roof. Die prooi wyk nie uit hom nie!
6 En ek het gesien dat die vrou dronk was van die bloed+ van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus.+ Wel, toe ek haar sien, het ek my verwonder met groot verwondering.+