Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 22:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het gedoen wat reg was in Jehovah se oë+ en het in al die weë van sy voorvader Dawid gewandel,+ en hy het nie regs of links afgewyk nie.+

  • 2 Konings 23:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En voor hom was daar geen koning soos hy wat met sy hele hart en met sy hele siel+ en met al sy lewenskrag, volgens die hele wet van Moses, tot Jehovah teruggekeer het nie;+ en ook ná hom het daar nie een soos hy opgestaan nie.

  • 2 Kronieke 34:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het gedoen wat reg was in Jehovah se oë+ en het in die weë van sy voorvader Dawid gewandel;+ en hy het nie regs of links afgewyk nie.+

  • Spreuke 21:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Om regverdigheid en reg te beoefen, is vir Jehovah verkiesliker as offerandes.+

  • Spreuke 31:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maak jou mond oop, oordeel regverdig en bepleit die regsaak van die geteisterde en die arme.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel