Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Dink daaraan: Moenie vergeet hoe jy Jehovah jou God in die wildernis vertoorn het nie.+ Van die dag af dat jy uit Egipteland uitgetrek het totdat julle by hierdie plek gekom het, was julle opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah.+

  • Rigters 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die kinders van Israel het begin doen wat sleg was in die oë van Jehovah+ en die Baäls+ gedien.

  • Nehemia 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En hulle, ja ons voorvaders, het vermetel gehandel+ en hulle nek verhard,+ en hulle het nie na u gebooie geluister nie.

  • Jeremia 3:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Ons gaan lê in ons skaamte,+ en ons vernedering bly ons bedek;+ want dit is teen Jehovah ons God wat ons gesondig het,+ ons en ons vaders van ons jeug af en tot vandag toe,+ en ons het die stem van Jehovah ons God nie gehoorsaam nie.”+

  • Jeremia 7:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Maar hulle het nie geluister nie, en ook het hulle nie gehoor gegee nie,+ maar hulle het in die planne, in die wederstrewigheid van hulle slegte hart gewandel,+ sodat hulle agteruitgegaan het en nie vooruit nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel