Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En wat julle betref, julle mag nie met die inwoners van hierdie land ’n verbond sluit nie.+ Hulle altare moet julle afbreek.’+ Maar julle het nie na my stem geluister nie.+ Waarom het julle dit gedoen?+

  • Jesaja 48:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Wat meer is, jy het nie gehoor nie,+ ook het jy nie geweet nie, en ook is jou oor van daardie tyd af nie geopen nie. Want ek weet goed dat jy vir seker verraderlik bly handel het,+ en ’n ‘oortreder van die moederskoot af’ is jy genoem.+

  • Jeremia 22:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Ek het met jou gepraat tydens jou sorgeloosheid.+ Jy het gesê: ‘Ek sal nie gehoorsaam nie.’+ Dit was jou weg van jou jeug af, want jy het nie my stem gehoorsaam nie.+

  • Daniël 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ons het nie die stem van Jehovah ons God gehoorsaam deur te wandel in sy wette wat hy deur die hand van sy knegte, die profete, voor ons gestel het nie.+

  • 1 Korintiërs 10:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Laat ons ook nie hoerery beoefen, soos party van hulle hoerery gepleeg het nie,+ sodat hulle geval het, drie-en-twintigduisend van hulle op een dag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel