Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 23:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Wee die herders wat die skape van my weiding vernietig en verstrooi!”+ is die woord van Jehovah.

  • Esegiël 34:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, profeteer teen die herders van Israel. Profeteer, en jy moet vir hulle, vir die herders, sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Wee die herders van Israel,+ wat hulleself voed!+ Behoort die herders nie die kudde te laat wei nie?+

  • Sagaria 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek het uiteindelik drie herders in een maanmaand verwyder,+ aangesien my siel geleidelik ongeduldig geraak het met hulle,+ en ook het hulle siel ’n weersin in my gehad.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel