2 Konings 24:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 So het hy Joʹjagin+ in ballingskap weggevoer na Babilon;+ en die koning se moeder+ en die koning se vrouens en sy hofbeamptes+ en die vernaamste manne van die land het hy as ballinge uit Jerusalem na Babilon weggevoer. 1 Kronieke 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die seuns van Jegonʹja as gevangene was sy seun Sealʹtiël+
15 So het hy Joʹjagin+ in ballingskap weggevoer na Babilon;+ en die koning se moeder+ en die koning se vrouens en sy hofbeamptes+ en die vernaamste manne van die land het hy as ballinge uit Jerusalem na Babilon weggevoer.