Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 35:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Laat hulle weg duisternis en glibberige plekke word,+

      En laat Jehovah se engel hulle agtervolg.

  • Psalm 73:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Waarlik, op glibberige grond plaas u hulle.+

      U het hulle in puin laat val.+

  • Spreuke 4:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Die weg van die goddeloses is soos die donker;+ hulle het nie geweet waaroor hulle bly struikel nie.+

  • Jeremia 13:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Gee eer aan Jehovah julle God,+ voordat hy dit laat donker word+ en voordat julle voete op die berge in die skemer teen mekaar stamp.+ En julle sal beslis op die lig hoop,+ en hy sal dit diep skaduwee maak;+ hy sal dit in dik donkerheid verander.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel