Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het sy die naam van Jehovah, wat met haar gepraat het, genoem: “U is ’n God wat sien”,+ want sy het gesê: “Het ek hier werklik hom aanskou wat my sien?”

  • Psalm 90:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 U het ons oortredings reg voor u gestel,+

      Ons verborge dinge voor u glansende aangesig.+

  • Psalm 139:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Waarheen kan ek gaan, weg van u gees af,+

      En waarheen kan ek vlug, weg van u aangesig af?+

  • Spreuke 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Die oë van Jehovah is op elke plek,+ en hulle let op die slegtes en die goeies.+

  • Amos 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 As hulle tot in Sjeool grawe, sal my hand hulle daar uithaal;+ en as hulle na die hemel opklim, sal ek hulle daarvandaan afbring.+

  • Hebreërs 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel