Jeremia 29:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Kyk, ek stuur die swaard,+ die hongersnood+ en die pes+ teen hulle, en ek sal hulle soos die oopgebarste vye maak wat te sleg is om te eet.”’+
17 ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Kyk, ek stuur die swaard,+ die hongersnood+ en die pes+ teen hulle, en ek sal hulle soos die oopgebarste vye maak wat te sleg is om te eet.”’+