Jeremia 24:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wat die een mandjie betref, die vye was baie goed, soos vroeë vye;+ en wat die ander mandjie betref, die vye was baie sleg, te sleg om te eet. Jeremia 24:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “‘En soos die slegte vye wat te sleg is om te eet,+ ja, só het Jehovah gesê: “So sal ek Sedekiʹa,+ die koning van Juda, maak en sy vorste en die oorblyfsel van Jerusalem wat in hierdie land oorgebly het+ en dié wat in Egipteland woon+—
2 Wat die een mandjie betref, die vye was baie goed, soos vroeë vye;+ en wat die ander mandjie betref, die vye was baie sleg, te sleg om te eet.
8 “‘En soos die slegte vye wat te sleg is om te eet,+ ja, só het Jehovah gesê: “So sal ek Sedekiʹa,+ die koning van Juda, maak en sy vorste en die oorblyfsel van Jerusalem wat in hierdie land oorgebly het+ en dié wat in Egipteland woon+—