Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 26:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Want só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek bring Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, ’n koning van konings,+ uit die noorde teen Tirus,+ met perde+ en strydwaens+ en ruiters en ’n vergadering,+ ja, ’n talryke volk.

  • Esegiël 29:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek gee Egipteland aan Nebukadreʹsar, die koning van Babilon,+ en hy sal die rykdom daarvan wegdra en ’n groot buit daaruit neem+ en dit grootliks plunder; en dit sal die loon vir sy krygsmag word.’

  • Habakuk 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want kyk, ek verwek die Galdeërs,+ die vyandige en onstuimige nasie, wat na die uitgestrekte plekke van die aarde trek om woonplekke in besit te neem wat nie aan hom behoort nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel