Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die uitspraak teen Babilon+ wat Jesaja, die seun van Amos,+ in ’n visioen gesien het:

  • Jesaja 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 moet jy hierdie spreekwoord teen die koning van Babilon aanhef en sê:

      “Hoe het die een wat ander dryf om te werk, opgehou, hoe het die onderdrukking opgehou!+

  • Jesaja 47:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Kom af en gaan sit in die stof,+ o maagdelike dogter van Babilon.+ Gaan sit op die grond waar daar geen troon is nie,+ o dogter van die Galdeërs.+ Want jy sal nie weer deur mense delikaat en verwen genoem word nie.+

  • Jeremia 51:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek wek ’n verwoestende wind+ teen Babilon+ en teen die inwoners van Leb-Kamai op;

  • Daniël 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Dít is die uitlegging van die woord: MENE—God het die dae van u koninkryk getel en daar ’n einde aan gemaak.+

  • Daniël 5:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 In daardie selfde nag is Belʹsasar, die Galdese koning, doodgemaak+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel