Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En volke sal hulle neem en hulle na hulle eie plek bring, en die huis van Israel sal hulle vir hulle neem as ’n besitting in die land van Jehovah, as diensknegte en as diensmeisies;+ en hulle sal die gevangenemers+ word van dié wat hulle gevange hou, en hulle sal dié wat hulle gedryf het om te werk,+ in onderworpenheid hê.

  • Jeremia 50:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 “Kyk! Daar kom ’n volk uit die noorde; en ’n groot nasie+ en groot konings+ sal opgewek word uit die mees afgeleë dele van die aarde.+

  • Jeremia 51:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Babilon was in die hand van Jehovah ’n goue beker,+ wat die hele aarde dronk gemaak het.+ Van sy wyn het die nasies gedrink.+ Daarom bly die nasies waansinnig optree.+

  • Habakuk 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Omdat jy baie nasies geplunder het, sal al die oorblywendes van die volke jou plunder,+ weens die vergieting van mensebloed en die geweld teen die aarde, die stad en almal wat daarin woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel