Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jy—jy moet alles spreek wat ek jou sal beveel;+ en jou broer Aäron moet die praatwerk voor Farao doen,+ en hy moet die kinders van Israel uit sy land wegstuur.+

  • Numeri 22:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Toe het God in die nag na Biʹleam gekom en vir hom gesê: “As die manne gekom het om jou te roep, staan op, gaan saam met hulle. Maar net die woord wat ek vir jou sê, dit mag jy sê.”+

  • 2 Kronieke 18:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar Migaʹja het gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ wat my God sal sê, dít sal ek sê.”+

  • Jeremia 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “HOOR die woorde van hierdie verbond!

      “En jy moet dit tot die manne van Juda en tot die inwoners van Jerusalem spreek,+

  • Esegiël 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy het verder vir my gesê: “Mensekind, kom, gaan onder die huis+ van Israel in, en jy moet hulle met my woorde aanspreek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel