Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 22:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar Migaʹja het gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ wat Jehovah vir my sal sê, dít sal ek sê.”+

  • Jeremia 23:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Laat die profeet by wie daar ’n droom is, die droom vertel; maar laat hom by wie my woord is, my woord in waarheid spreek.”+

      “Wat het die strooi met die graan te doen?”+ is die woord van Jehovah.

  • Jeremia 42:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daarop het die profeet Jeremia vir hulle gesê: “Ek het gehoor. Kyk, ek bid tot Jehovah julle God volgens julle woorde;+ en elke woord wat Jehovah julle antwoord, sal ek julle beslis meedeel.+ Ek sal geen woord van julle terughou nie.”+

  • Handelinge 20:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 want ek het my nie daarvan weerhou om julle al die raad+ van God te vertel nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel