Spreuke 2:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wat die goddeloses betref, hulle sal van die aarde af uitgeroei word;+ en die verraderlikes sal daarvan weggeruk word.+ Jesaja 66:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want soos vuur sal Jehovah inderdaad die geskil opneem, ja, met sy swaard,+ teen alle vlees; en dié wat deur Jehovah omgebring word, sal beslis baie word.+ Amos 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Deur die swaard sal hulle sterf—al die sondaars van my volk,+ dié wat sê: “Die rampspoed sal nie naby kom of ons bereik nie.”’+
22 Wat die goddeloses betref, hulle sal van die aarde af uitgeroei word;+ en die verraderlikes sal daarvan weggeruk word.+
16 Want soos vuur sal Jehovah inderdaad die geskil opneem, ja, met sy swaard,+ teen alle vlees; en dié wat deur Jehovah omgebring word, sal beslis baie word.+
10 Deur die swaard sal hulle sterf—al die sondaars van my volk,+ dié wat sê: “Die rampspoed sal nie naby kom of ons bereik nie.”’+